Geniet van ons heerlike tuisgebak en fars geroosterde koffie onder die prieël of voor die kaggel in die winter. Kies uit van die vele geregte op ons spyskaart soos Gebakte Kaaskoek, Skons, Portugese Sjokoladekoek, Muffins, Wortelkoek, Waenhuiskoek, Pekanneuttert, Warm Tuisgemaakte Vleispasteie, Italiaanse Lasagne of ‘n heerlike Boere Slaai.
Besprekings vir allerlei klein groepies soos, verjaarsdae, huweliks herdenkings, jaareind byeenkomste en familie re-unies kan byTonya gemaak word by 016 341 5578. Geen amptelike vergaderings word op die perseel toegelaat nie. Dorpshuis se stoep kamer kan vir vergaderings gereel word. ‘n Maksimum van 12 persone kan geakkommodeer word. Kontak Sweetpea & Maple vir funksies by 082 709 7469.
Besigheidsure
Ons besigheidsure is:
Funksies
Let Wel
Ons sal gesluit wees op: