Nagmark

nagmarklogo.png

Die Nagmark

Die nagmark word reeds sedert 1994 suksesvol gehou. Daar is ongeveer 60 uitstallers en 1500 besoekers.

  • Vind Plaas Op: Elke 1ste Saterdag van die maand.
  • Maande: Elke maand
  • Tyd: 9 vm tot 5 nm

Gekeurde kunswerke word tydens die nagmark tentoongestel. Vir goedkeuring vir uitstalspasie kontak Melinda by 072 134 1420

Lekker Boerekos, hemelse Tuisgebak en vars geroosterde koffie word ook op die nagmark bedien. Op die wintermarkte is daar 2 kampvure buite beskikbaar, en 3 kaggels in die besigheidspersele. 

Diamante en Goud en die Plaashuiswinkel is die hele dag oop met die nagmark,  vanaf 8vm tot  5nm. Kom geniet ‘n rustige kuier in ons teetuin.

Kom koop rustig voor die mark begin en al die spesiale items opgeraap word. Die winkel maak 8vm oop en die Nagmark begin om 9vm.

Om teleurstelling te voorkom, bespreek vooruit om oor te slaap in een van Heidelberg se luukse gastehuise, almal naby die winkel.

  • Brigg Fair – 082 335 3282
  • De Rozenhof – 076 441 5655
  • Dorps-Akker – 072 642 7378
  • Ekdoktos Losieshuis – 082 928 8566
  • Forget-Me-Not – 084 206 9515
  • Heidelberg Gastehuis – (016) 349 5387
  • Klipkraal Guest Farm – 083 412 5272 – info@klipkraal@gmail.com
  • Le Bonheur – (016) 349 1803
  • Lezar Opstal – 084 581 9905
  • Suikerbosrand Gastehuis – (016) 341 7671
  • Van Dykshuis – 082 758 8133
  • Yesterday Today & Tomorrow Self Catering – 082 932 2844
  • Ancient Days Self Catering – 082 758 9108



Besigheidsure
Ons besigheidsure is:

  • Maandag tot Vrydag: 8vm – 5nm
  • Saterdae: 8vm – 1nm
  • Sondae: Gesluit

Funksies

  • Nagmark: Maandeliks – Sien die Nagmark bladsy
  • Rommelmark (Car Boot Sale): Elke Saterdag vanaf 8vm – 1nm.
    Slegs gebruikte items – Geen besprekingsfooie betaalbaar nie.

Let Wel
Ons sal gesluit wees op:

  • Suid-Afrikaanse Openbare Vakansiedae
  • Paasnaweek
  • Tussen 26ste Desember and 1ste Januarie