n Groot verskeidenheid spesiaal vervaardigde kothuismeubels met ‘n oudtydse voorkoms word by die dorpshuiswinkel te koop aangebied.
Daar is ook artikels soos staanlampe, muurhorlosies, strooikussings, los matte, teddiebere, porselein poppe, en talle oudwêreldse ornamente om jou huis te omskep in ‘n tuiste waarop jy kan trots wees.
Groot Verskeidenheid Kothuismeubels Beskikbaar.
Besigheidsure
Ons besigheidsure is:
Funksies
Let Wel
Ons sal gesluit wees op: