Juweelfabriek

logodiamante.png

Die Juweelfabriek

Diamante en Goud ….
Die Verloofring Mense.

  • Die ontwerp en vervaardiging van juwele in Platinum, Goud en Witgoud.
  • Los diamant verkope.
  • Herstelwerk en waardasies van enige juwele.
  • Diamant graderings en waardebepalings.
  • Bekende handelsmerk horlosie verkope
  • Groot verskeidenheid juwele te koop.
  • Eksklusiewe ontwerpe met egte pêrels, silwer (silver), goud (gold) en halfedelsteen stringe.
  • Die inryg en herstel van pêrelsnoere.
  • Ons poleer jou juwele, terwyl jy ons koffiewinkel besoek.

Juweliersware word op die perseel
ontwerp en vervaardig.
Juweliers gereedskap beskikbaar.

Previous
Next

Besigheidsure
Ons besigheidsure is:

  • Maandag tot Vrydag: 8vm – 5nm
  • Saterdae: 8vm – 1nm
  • Sondae: Gesluit

Funksies

  • Nagmark: Maandeliks – Sien die Nagmark bladsy
  • Rommelmark (Car Boot Sale): Elke Saterdag vanaf 8vm – 1nm.
    Slegs gebruikte items – Geen besprekingsfooie betaalbaar nie.

Let Wel
Ons sal gesluit wees op:

  • Suid-Afrikaanse Openbare Vakansiedae
  • Paasnaweek
  • Tussen 26ste Desember and 1ste Januarie